REPEAT CLIENT
2.
Hello Liesel
Baie, baie dankie vir die opdateerde CV. Dit lyk so goed, ek stel myself sommer aan….Ek het ook navrae gehad van mense wat myne gesien het, en het jou kontakbesonderhede vir hulle gestuur. Hopelik kontak hulle jou sommer gou….
Geniet die naweek en weer eens baie dankie.
1.
Dear Liesel.
Some good news. I applied for a new position at *** – they were so impressed with my CV! – and i started in April 2020. Will it be possible to update my CV please?
(24/07/2020)