Ek verwys ‘n paar mense na jou toe. Kyk asb dat julle hulle ook so mooi help met hulle CV’s soos met myne. Weereens baie dankie vir my CV.